Namibiese lorries versoek om tuis te bly
Namibiese vervoerders is gister afgeraai om na Suid-Afrika te ry uit vrees vir aanvalle op lorriedrywers.
Ronelle Rademeyer - Teen laat gister was daar geen voorvalle aangemeld waarin Namibiese lorriedrywers onder stakerswoede in Suid-Afrika deurgeloop het nie, al het video’s van aan
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie