Namibiu00eb voor u2018n politieke kruispad
Namibiu00eb voor u2018n politieke kruispad

Namibië voor ‘n politieke kruispad

Die radikale veranderinge wat Woensdag se verkiesing gaan meebring, kan net slaag as verkose politici in almal se beste belang kan saamwerk.
Dani Booysen
Dani Booysen

‘n Nuwe politieke era is by die stembus deur Namibiese kiesers ingelui, maar die sukses daarvan hang van verskeie faktore af.

Swapo het in Woensdag se verkiesings 21 streekraadsetels en 89 plaaslike owerheidsetels verloor.

Vier uit 14 streekrade word nou volstrek of gesamentlik deur die opposisie beheer en 32 van Namibië se 57 plaaslike owerhede – meer as die helfte. Die getal kan toeneem.

Die Verkiesingskommissie (ECN) moet nog die pad uitstippel oor Mariental-landelik se streekraadverkiesing en drie plaaslike owerhede: Aroab, Bethanie en Stampriet. Uitslae vir Okakarara, Otavi en Katima Mulilo se dorpsrade word volgens die ECN ook hersien (die syfers is reeds by Republikein se data gevoeg).

Dit was die regerende party se swakste vertoning sedert 1992.

Gemiddelde stempersentasies was nie noemenswaardig hoër nie. Die nasionale opkoms was 38% in die streekraadverkiesings en 42% in plaaslike owerheidsverkiesings. In stedelike gebiede het meestal wel aansienlik meer kiesers gestem.

SAMEWERKING

Stabiele en doeltreffende samewerking sal volgens mnr. Christie Keulder van Survey Wharehouse baie gou op die owerheidsvlakke geskep moet word. Indien nie, sal dit alle politici en inwoners benadeel.

“Almal moet besef hulle het mekaar nodig om alle Namibiërs te dien,” het die ontleder gister gesê. “Die mislukking van regering en bestuur sal alle politieke spelers en almal in die land se lewens bemoeilik.”

Sedert 1990 was daar volgens Keulder ‘n beperkte noodsaak vir positiewe onderhandeling en kompromieë. “Ons sal leer of die gebrek regtig bestaan en ‘n uitwerking gaan hê,” sê hy.

“Rade gaan besluite neem vir almal, só goeie samewerking is van kardinale belang.”

‘n Meer verteenwoordigende Nasionale Raad kan volgens Keulder lei tot beter verantwoording en beter wetgewing. “As die geleenthede wat hiervoor geskep word nie gebruik word nie, kan dit die wetgewende proses meer ondoeltreffend maak.”

NUWE DINAMIKA

Alliansies en koalisies is volgens Keulder ‘n tweesnydende swaard. Suksesse sal van die struktuur daarvan afhang.

Die feit dat Swapo-amptenare soms “opposisie”-besluite sal moet uitvoer, kan volgens hom konflik veroorsaak.

“Maar ek dink nie daar is groot ideologiese verskille tussen die meeste partye nie. Elke raad gaan sy eie dinamika hê wat gaan bepaal wie met wie saamwerk en vir hoe lank.

“Dit kan beteken dat kompromieë gemaak sal moet word in seker gevalle en dit kan positief wees. Maar dit kan ook kleiner partye oorbelangrik maak of rade lam lê as ego’s die oorhand kry.

“Dit gaan politieke en bestuursvernuf vereis. As dit nie daar is nie, gaan dit vinnig ontwikkel moet word,” waarsku Keulder.

“Ek dink nie kiesers gaan weer so lank wag om nie-presteerders te vervang nie.”

NAVORSING NODIG

Opposisiepartye het volgens Keulder definitief Swapo-stemme ingepalm, maar ook steun getrek van nuwe kiesers of die wat tevore weggebly het.

Net meningspeilings, sê hy, sal kan vasstel hoe partye, organisasies en individue se stemme regtig saamgestel is. Dit is daarom ook baie moeilik om te weet of die regtig jeugstem ‘n verskil gemaak het.

“Namibiërs is al vir lank ongelukkig met die regering en regende party. Veral oor hoe die ekonomie bestuur word.

“Dan is daar natuurlik die korrupsieprobleem,” sê Keulder.

Swapo se weiering om streng teen korrupte lede op te tree en die regering se ernstige probleme met korrupsie het volgens hom beslis ‘n rol gespeel. “Om die redes het kiesers die opposisie as ‘n alternatief beskou.”

“Covid-19 het op die moeilikste tyd vir die regering gekom,” het hy bygevoeg. “Dit het al die bestaande probleme radikaal vererger en nuwes bygevoeg.

“Ek dink baie burgers wat ekonomies in die loop van ‘n gelaaide pistool vaskyk, het eenvoudig hulle vertoue in die leierskap en die regering verloor.

“Mense is desperaat vir verandering. En was dapper genoeg om iets nuuts te probeer.”

DIE LANDELIKE STEM

In baie van Swapo se tradisionele, landelike magsbasisse was daar ‘n swakker opkoms as vyf jaar gelede.

Volgens Keulder is dit nie onmoontlik dat sommige Swapo-ondersteuners ‘n wegblystem uitgebring het nie. “Hoewel mense in landelike gebiede nie so erg die direkte impak van Covid-19 beleef het nie, het die pandemie, saam met die lang droogte, mense se lewens onder druk geplaas. Dit gaan nie goed in ons landelike gebiede nie,” sê hy.

“Miskien is daar nog genoeg lojaliteit om mense te weerhou om vir die opposisie te stem, maar soos Namibië verstedelik, raak die landelike stem al kleiner en die landelike kiesers al ouer. Die regerende party het daarom uitgevind hulle ervaar nou ook hier probleme.”

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.49 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.12 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.22 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 310.94/OZ DOWN -0.0099 | Copper US$ 4.39/lb DOWN -0.0173 | Zinc US$ 2 777.50/T DOWN -1.99% | Brent Crude Oil US$ 86.14/BBP DOWN -0.0121 | Platinum US$ 901.04/OZ DOWN -0.0216 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.49 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.12 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.22 | USD to ZMW 25.8 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 310.94/OZ DOWN -0.0099 | Copper US$ 4.39/lb DOWN -0.0173 | Zinc US$ 2 777.50/T DOWN -1.99% | Brent Crude Oil US$ 86.14/BBP DOWN -0.0121 | Platinum US$ 901.04/OZ DOWN -0.0216