Namibiu00eb staan op 350 bevestigde Covid-19-gevalle
Namibiu00eb staan op 350 bevestigde Covid-19-gevalle

Namibië staan op 350 bevestigde Covid-19-gevalle

Henriette Lamprecht
Namibië het 15 nuwe gevalle van Covid-19 wat die totale aantal nou op 350 te staan bring. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula is al 15 gevalle van Walvisbaai.

Dertien is vroue en twee is mans. Die jongste is 4 jaar oud en die oudste 51 jaar oud.
Nege is kontakte met bevestigde gevalle en 12 het Covid-19-verwante simptome.

Met verwysing na vanoggend se gevalle het Shangula gesê twee is in Windhoek en nie net een soos vroeër gesê is nie. Volgens hom is die 2e geval 'n pasiënt wat van Walvisbaai na Windhoek verwys is en in die hoofstad getoets is.

Tot op hede het 25 gevalle ten volle herstel en is 10 283 weefselmonsters getoets. Tans is 894 mense in kwarantyngeriewe.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!