Namibië spring rommelstatus vry

19 June 2017 | Ekonomie
Fitch Ratings het sy gradering vir die regering se buitelandse skuld op die langtermyn onveranderd op BBB- gehou.
Dié internasionale kredietgradeerder se vooruitsig vir Namibië is egter steeds negatief.
Namibië se gradering van BBB- is net een vlak bó Fitch Ratings se rommelstatus.

Soortgelyk

 

Nóg 'n prinsie is gebore

3 ure gelede | Gebeure

Catherine, die vrou van prins William het vandag om 11:01 Britse tyd geboorte aan ‘n seuntjie geskenk. Die seuntjie weeg 3,8 kg en dit...

Kunene styg steeds

18 ure gelede | In beeld

Die Kunenerivier vloei sterk en gemeenskappe word steeds gewaarsku om waaksaam te wees. Vrydag het die Kunenerivier by Ruacana teen sowat 1 182,4 kubieke meter...

Twee kragstasies op Husab gebou

18 ure gelede | Energie

Augetto Graig - Swakop Uranium se yslike Husab-uraanmyn het onlangs twee nuwe kragstasies getoets en in werking gestel. Dít is deur mnr. Percy McCallum, visepresident...

‘Interdik mag nie korrupsie toesmeer’

18 ure gelede | Howe

Ronelle Rademeyer - Die inligting waaroor die weekblad The Patriot wil berig, is anders as wat die Sentrale Intelligensiediens van Namibië (NCIS) en die regering...

Kort nuus

18 ure gelede | Misdaad

HavanaDriejarige se liggaam gevind Die liggaam van die driejarige seun wat saam met sy ma, me. Saima Thomas (32), verlede Maandagaand deur 'n kitsvloed in...

Geen borgtog vir vrou wat nefie (3) glo met...

18 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg - ’n Driejarige seuntjie se tannie, wat daarvan beskuldig word dat sy hom met 'n stok doodgeslaan het, is Vrydag borgtog in die...

Dubbele SADC-troika vergader

18 ure gelede | Regering

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) se dubbele troika van staatshoofde hou môre ‘n spitsberaad in Luanda, in Angola. Die spitsberaad bestaan uit staatshoofde of hul verteenwoordigers...

Weer vir 23 April 2018

18 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Koue toestande word môre in die Suide verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Suide en...

Verwarring oor taxistaking

18 ure gelede | Arbeid

Maria Eiseb - Hoewel die president van die Namibië Vervoer- en Taxivakbond (NTTU), mnr. Werner Januarie, gesê het taxi’s gaan vandag staak, sê die sekretaris-generaal...