Namibiu00eb se erfenis diu00e9 week gevier
Namibiu00eb se erfenis diu00e9 week gevier

Namibië se erfenis dié week gevier

Tanja Bause
Tanja Bause - Vandeesweek word Erfenisweek oraloor die land gevier met die tema “Turuganeni Kumwe”, wat in Rukwangali “Kom ons werk saam” beteken.

Volgens die Museumvereniging van Namibië is dit 'n geleentheid vir Namibiërs in al 14 streke om deel te wees van die land se natuurlike en kulturele erfenis, wat 'n belangrike rol in nasiebou en eenheid speel.

Die viering van Namibië se kultuur, erfenis en kuns deur middel van verskeie uitstallings, kulturele tentoonstellings, debatte, kulturele staptogte en 'n tradisionele kos-fees het gister reeds afgeskop en sal tot Sondag voortduur.

Die geleentheid is gisteraand amptelik by die Franko-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) in die hoofstad geopen en Namibiërs word uitgenooi om vandeesweek tradisionele kleredrag aan te trek of een eg Namibiese dis voor te berei.

Op Grootfontein, Katima Mulilo, Keetmanshoop, Khorixas, Olukonda, Oniipa, Swakopmund en in Windhoek is verskillende aktiwiteite vir dié vieringe beplan.

Belangstellendes kan op Facebook na die bladsy “Namibia Heritage Week” gaan loer, of ’n e-pos aan me. Annapaula Vakamuena by [email protected] stuur, of (061) 231-160 vir meer besonderhede skakel.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!