Namibiu00eb se Covid-status onveranderd
Namibiu00eb se Covid-status onveranderd

Namibië se Covid-status onveranderd

Elvira Hattingh
Namibië het steeds net 16 positiewe gevalle van Covid-19, terwyl die agt aktiewe gevalle almal stabiel is en tans "baie goed vaar", het die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste pas gesê.
Dié ministerie se adjunk-minister, Ester Muinjangue het vanoggend by die Covid-19 inligtingsentrum gesê méér mense is egter nou in kwarantyn geplaas. Dit volg ná 31 Namibiërs gister vanaf Suid-Afrika met 'n West Air-vlug op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako geland het en ook onder kwarantyn geplaas is.
Dit beteken altesaam 276 mense in Namibië is tans onder kwarantyn.
Muinjangue sê tot op hede is 929 monsters vir toetsing plaaslik ontvang. Altesaam 802 toetse is suksesvol voltooi en 37 hiervan is gister getoets.
Muinjangue sê 18 monsters moet hertoets word, terwyl daar nog op enkele uitslae vanaf Pathcare gewag word.
Altesaam 798 monsters was negatief vir die Covid-19 virus.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!