Namibië leer by Indië
Tien verteenwoordigers van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS), die nasionale beplanningskommissie asook die gemeenskap besoek Indië van 30 Junie tot 5 Julie. Die doel van die besoek is om Indië se vigsbeheerprogramme en lewering van MIV-dienste waar te neem en daaruit te leer hoe om die voorkoms van die siekte te verminder.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie