Namibië het ‘ernstige’ hongerprobleem
Die Global Hunger Index 2019 het Namibië ‘n punt van 24,9 uit ‘n moontlike 100 gegee.
Dit plaas Namibië 84ste uit ‘n groep van 117 lande wêreldwyd. As sulks word Namibië as ‘n land met ‘n ernstige hongerprobleem geklassifiseer.
Die indeks meet ‘n land aan ondervoeding, kinders wat weens honger wegkwyn, kinders wie se groei vanweë honger vertraag word en die sterftesyfers van kinders jonger as vyf jaar.
Die hongerkrisis in Namibië neem toe, toon die jongste verslag. In 2000 was die land se puntestand 30,7 uit 100.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie