Namcor-werkers betoog oor afleggings
Namcor-werknemers en leiers van die Napwu-vakbond het vandag (Donderdag) voor Namcor se hoofkantoor by Petroleum House betoog teen onregverdige arbeidspraktyke en die onregmatige beëindiging van die werkskontrakte van 'n tiende van dié staatsonderneming se werkers.
Die hoof uitvoerende beampte van Namcor, mnr. Immanuel Mulunga, het die klagskrif ontvang en beloof om dit Maandag met die Namcor-raad te bespreek.
Die hoof uitvoerende beampte van Namcor, mnr. Immanuel Mulunga, het die klagskrif ontvang en beloof om dit Maandag met die Namcor-raad te bespreek.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie