Naelskraapse sege by Buiteklub
Naelskraapse sege by Buiteklub

Naelskraapse sege by Buiteklub

Die jaarlikse tweestryd tussen die Thursday Sundowners en die Windhoek Sundowners is laas Donderdag by die gholfbaan van die Windhoek Buiteklub beslis, met die Thursday-span wat met 'n enkele punt geseëvier het. Die twee spanne, elk met lede van verskeie gholfklubs, is gewoond om elke Donderdag gholf te speel in die opbou na die jaarlikse kragmeting, wat op die Ryderbeker-spanformaat beslis word. Die Thursday Sundowners het met vier-en-'n-half punte teen drie-en-'n-half gewen. Die wenspan was (agter van links) Johan Malan, Muis Burger, Piet Conradie, Stefanus van der Merwe, Renier Taljaard, Willie Prinsloo, Anton Smit, Tiaan Burger, Eugene Marais, Trevor Colmer, Jaco Meuwesen en Douglas Schoombee. Voor hurk Herman Davin, Danie van der Merwe, Johann Archer en Etienne Brits. Borge soos die Namibië Brouerye, Shoprite Checkers, Distell, Smit Joinery en Ricoh Namibia dra by tot die reeks. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!