N$30-noot Vrydag in gebruik geneem
Die Bank van Namibië (BoN) het pas aangekondig dat die N$30-banknoot vanaf Vrydag 15 Mei 2020 by kommersiële banke beskikbaar sal wees.
Die noot is spesiaal ontwikkel om Namibië se 30ste onafhanklikheidsherdenking op 21 Maart 2020 te vier. BoN sê die note sal slegs by tellers binne kommerisiële banke beskikbaar wees, en nie by OTM's nie.
Versamelaars kan die note bekom deur dit om te ruil vir ander note van dieselfde waar. Die N$30 note sal ook vir algemene transaskies gebruik kan word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie