Ná virus kan stropers weer toeslaan
Namibië het die afgelope agt jaar ook 'n sterk afname in olifantstropery ervaar, maar 'n kenner waarsku dat lande waaksaam moet wees.
Elvira Hattingh – Sodra die wêreld Covid-19 onder beheer kry, kan stropery – veral die stroping van olifante – weer die hoogte inskiet. Dit sal dan die opgeboude vraag na iv
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie