’n Tyd om te gee
Volgens ’n verklaring van African Commercial Vehicles beoog dié onderneming om verandering in mense se lewens te bring.
Veral dié tyd van die jaar is dit belangrik dat besighede hul harte vir behoeftige gemeenskappe oopmaak, glo hulle.
African Commercial Vehicles pak jaarliks verskeie liefdadigheidsprojekte aan. Hul onlangse projekte sluit in skenkings aan onder meer skole vir verstandelik gestremdes, kleuterskole en dagsorgsentrums, ouetehuise, kankerpasiënte, asook individue.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie