’n Sportseder groet
"Auntie" Rickey Fredericks, die bekende sportpersoonlikheid en moeder van Namibië se wêreldkampioenatleet, Frank Fredericks, sê lewe en reusebydrae tot sport en haar gemeenskap is verlede week tydens gedenkdienste gevier. Beroemd vir haar passie vir sport - op en van die baan af - het haar betrokkenheid by tennis en netbal baie gedoen om dié sportsoorte en haar geliefde Black Africa-sportklub te bevorder. Sy is die naweek in Windhoek ter ruste gelê. Foto Yochanaan Coetzee
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie