’n Pluimpie vir Afrikaans

20 November 2020 | Byvoegsels
Die ATKV Pluimpie-toekennings het vanjaar stil-stil tydens die inperking plaasgevind, danksy die gebruiklike insette van Bank Windhoek.

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) voel nogtans diegene wat ’n beduidende bydrae tot Afrikaans maak, verdien erkenning.

Die ontwikkeling van die geskrewe taal is uiters belangrik en daarom gee die ATKV erkenning aan bydraes in verskeie kategorieë soos drama, poësie, letterkunde, lirieke, koerante, uitsaaiers, publikasies en sang.

Die kandidate in elke kategorie ontvang die volgende toekennings:

• ’n Donsie vir nuwe en opkomende talent

• ’n Pluimpie vir bydraes van uitstaande gehalte

• ’n Veertjie as die hoogste toekenning.

• ’n Oorkonde word aan iemand toegeken wat oor ’n sekere tydperk ’n besondere bydrae tot die gemeenskap gemaak het.

Die lys van wenners:

DEELNAME SERTIFIKATE

Loraine Kotze – Poësie – Gedigte – (on)Leef

Tania Pascheka – Poësie – Gedigte – Die Krabbels van my menswees

Marsofine Krynauw – Prosa – Vreemde Paaie

Tara van Eck – Prosa – 6 Stories

DONSIES

Margaret Bennett – Poësie – Gedigte

Louis Conradie – Poësie – Gedigte – Lens en pen

Jacky de Klerk – Poësie – Gedigte – Geleende vere

Marlene Erasmus – Poësie – Gedigte – Woorde van my siel

Marsofine Krynauw – Poësie – Gedigte – Vreemde paaie

Marcha Vorster – Poësie – Gedigte en haikoes

Yolanda Nel – Prosa – Die spoke van Wilgerboomspruit (C+)

Jacky de Klerk – Prosa – 5 Kortverhale (C-)

PLUIMPIES

Didi Kruger – Poësie – Gedigte – Outisme, Alzheimers, Gamsberg, Hierdie Land

Amor Platt – Poësie – Gedigte – 10 Verse

Die Namib Skryf: Ria Kotzé en Sonja Coetzer – Digbundel – ’n Tas vol nostalgie

Didi Kruger – Prosa – 4 Stories (B+)

Louis Conradie – Prosa – Oupa en Ouma word vermis (B)

VEERTJIES

Yolanda Nel – Prosa – Liewe Yolanda (A)

Malan Kruger – Prosa – Die Kruger geheime (A-)

2020 NOMINASIE TOEKENNINGS:

SPESIALE TOEKENNINGS

Privaatskool Elnatan – Idiomestryd 2019

Anri Visser – Wenner – Idiomestryd 2019

Elsa Visser – Wenner – Idiomestryd 2019

Elzeth Harmse – HAT uitgawe 6

PLUIMPIES

Spesiale toekenning: Marlise Mouton – Nuusskrywer, Kanaal 7 – 15 jaar

Spesiale toekenning: Hermien Coetzee – Kultuur/Musiek

VEERTJIES

Martelare vir Christus – gemeenskapsdiens

Heiko Doedens – “Voice of Namibia” – Wenner 2020

Windhoek Hoërskool – 100 jaar

Spesiale toekenning: Pro-Ed Akademie – 25 jaar

Spesiale toekenning: Windhoek Afrikaanse Privaatskool – 25 jaar

Spesiale toekenning: Tsumeb Gimnasium – 25 jaar

OORKONDE

Venancius Rukero

Soortgelyk

 

Gesondheidswerkers, leerlinge en onderwysers deel van 343 nuwe gevalle

1 uur gelede | Gesondheid

Sewe Covid-19-verwante sterftes is vandag aangekondig en wel vier in Windhoek, twee in Swakopmund en een in Grootfontein. Die sterftes in Windhoek sluit 'n 63-jarige...

Moller, Hatuikulipi se belange onder vergrootglas

16 ure gelede | Misdaad

Hoofredaksie – Een van die transaksies wat deur die Teenkorrupsie-kommissie (ACC) as deel van die Fishrot-ondersoek gefynkam word, is 'n bedrag van N$8 miljoen wat...

Rekening van N$151 000 bly toe 'jakkals' gly

16 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg – 'n Vermeende glyjakkals wat vir 'n maand saam met sy gesin in 'n gastehuis op Swakopmund gebly en glo nie betaal het...

Mans vas oor vervalsing van Covid-19-toetsuitslae

16 ure gelede | Misdaad

Kristien KrugerTwee Zimbabwiese mans is Saterdag omstreeks 12:00 op Katima Mulilo in hegtenis geneem vir die besit was vervalste Covid-19 laboratoriumtoetsverslae van PathCare Namibië.Die mans...

Reënweer bring groot skade

16 ure gelede | Weer

Kristien Kruger – Terwyl Namibië die derde week van swaar neerslae binnegaan, is groot skade reeds aan paaie, landerye en ander infrastruktuur aangerig. Windhoekers is...

Weer vir 11 Januarie 2021

16 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Noordweste, verre Weste en dele van die //Kharasstreek. Elders sal dit bewolk en warm tot baie...

Regering slaan toe op klaringsagente

16 ure gelede | Regering

Phillepus Uusiku – Die regering is in die finale fase van die instelling van strenger maatreëls vir die lisensiëring van klaringsagente.Die instellings beoog om die...

Nafau wen in hof teen Shoprite

16 ure gelede | Arbeid

Kristien Kruger en Adolf Kaure – Stakende Shoprite-werknemers was Vrydagmiddag verjuig toe die hoërhof in Windhoek beslis het dat ’n interdik teen die Shoprite-winkelgroep uitgereik...

Op die spoor van Hardapdam se opvangsgebiede

16 ure gelede | Infrastruktuur

Kallie Pauw (gasskrywer)Die onlangse wonderlike reën in groot dele van Namibië en verslae daaroor en foto's van vol riviere en dansende boere het mense (soos...