'n Bybel vir Kersfees
'n Bybel vir Kersfees

'n Bybel vir Kersfees

Die Bybel is steeds die mees geleesde boek en beste verkoper ter wêreld.

Die Bybelgenootskap van Namibië moedig Namibiërs aan om in die lig van Kersfees wat om die draai is, 'n Bybel as geskenk te oorweeg. 'n Spesiale aanbod op standaard-Bybels (N$150) duur tot en met 23 Desember. Die Bybelgenootskap se winkels het Bybels in verskeie tale, asook 'n groot verskeidenheid geestelike boeke beskikbaar. Dit is in Windhoek by 428 Onafhanklikheidslaan en op Ongwediva by Winkel 28 in die Maroela-inkoopsentrum beskikbaar. Navrae kan gerig word per e-pos na [email protected] of skakel 083 333 7787. Die Facebook-blad Bible Society of Namibia/Bybelgenootskap van Namibië het ook meer inligting.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!