’n Aangepaste vleisbees vir Suider-Afrika
Die geskiedenis van die Bonsmara is boeiend. Terselfdertyd het navorsing wat tot die skepping van dié ras gelei het, ook ’n grondslag vir die teling van verskeie ander beesrasse gebied.
Elvira Hattingh - Die Bonsmara is die enigste beesras wat ontwikkel is uit ’n weldeurdagte en wetenskaplik nagevorste kruistelingsprogram en boonop oor ’n uniek gedokumenteerde
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie