Mynbou Ekspo begin
Mnr. Bennie Daniëls, 'n werker van Walvis Bay Salt Holdings, is een van die uitstallers by die Mynbou Ekspo. Dié maatskappy is die grootste vervaardiger van sonkrag-seesout in sub-Sahara-Afrika. Dit verwerk 50 miljoen ton seewater om sowat 700 000 ton sout jaarliks te produseer. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie