Mylpaal vir Oshikwanyama
Mylpaal vir Oshikwanyama

Mylpaal vir Oshikwanyama

Henriette Lamprecht
Die Bybelgenootskap van Namibië is trots op die mylpaal wat hulle onlangs bereik het toe die Bybel in braille vir blindes in Oshikwanyama beskikbaar gestel is. Dit is die eerste keer in die geskiedenis van Namibië dat die Bybel in braille ook vir dié taalgroep beskikbaar is. Dié Bybel bestaan tans uit die boeke van Markus en Johannes en is moontlik gemaak danksy die Duitse Bybelgenootskap se hulp. Belangstellendes kan die Bybelgenootskap by 083 333 7780 skakel. Op die foto verskyn dr. Schalk Botha, programbestuurder (links), en ds. Barnie van der Walt, die Bybelgenootskap se uitvoerende hoof.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!