Mutorwa besoek snelwegprojekte
Die minister van werke en vervoer, mnr. John Mutorwa, besoek vandag snelwegprojekte rondom die hoofstad.
Op die foto wys die direksievoorsitter van die Paaieowerheid (RA), mnr. Brian Katjaerua, die vordering van die konstruksie van die snelwegprojek tussen Windhoek en Okahandja aan Mutorwa.
Foto Augetto Graig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie