MTC gee data pasella vir ongerief
MTC gee kliënte 300MB se data om jammer te sê vir die ongerief wat ervaar is gedurende sy onlangse stelselopgradering.
Dié aankondiging is vanoggend (Dinsdag) deur die selfoondiensverskaffers se woordvoerder, mnr. Tim Ekandjo, in Windhoek gemaak.
Die data sal vanaf 08:00 môre beskikbaar wees en sal vir 48 uur geldig wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie