Mosie van wantroue teen Theresa May ingedien
Die regerende Konserwatiewe Party (KP) in Brittanje het 'n mosie van wantroue teen Theresa May, premier van Brittanje, ingedien. May sukkel om haar Brexit-plan te red want haar eie party is ontevrede oor die plan.
Graham Brady, LP, sê gister in 'n verklaring daar is genoeg steun vir die mosie.
Lede van die parlement sou na verwagting gisteraand stem en die uitslag sal so gou moontlik bekend gemaak word.
Jeremy Hunt, Brittanje se minister van buitelandse sake, steun egter vir May.
David Gauke, minister van justisie, sê hulle sal dalk tot Februarie sonder 'n leier sit, indien die mosie van wantroue teen May slaag, berig Sky News. Die nuusverklaring wat deur Sir. Graham Brady, LP uitgereik is. Foto Netwerk24/Reuters

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie