Moria teen Elnatan, 'n regverdige speel
Die eerste rugbyspan van OK Foods Moria Privaatskool van Outjo het laas Saterdag belangrike ligapunte in die Momentum o.19-premierliga ingepalm deur sy wegwedstryd teen Pupkewitz Haval Elnatan Privaatskool op Stampriet te wen.
Michelline NawatisesDie onderkaptein van Elnatan, DP de Jager, het gesê die wedstryd was maar moeilik en dat die uitslag regverdig was.Dié hoërskolewedstryd, voorafgegaan deur �
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie