Miswolk hang steeds oor nuwe viswet
Miswolk hang steeds oor nuwe viswet

Miswolk hang steeds oor nuwe viswet

Des Erasmus
Des Erasmus

Die Hentiesfees op 25 en 26 Augustus rol voort.

Dié reddingsboei was die sagter vat van die omstrede nuwe viswet wat Donderdag deur die ministerie van visserye en mariene hulpbronne afgekondig is. Die eerste toegewings is verwelkom, maar nuwe kragtige fronte van verset het veral op die gebied van toerisme en georganiseerde hengel ontstaan.

Georganiseerde hengel en toerisme is blykbaar nog nie met die ministerie van mariene hulpbronne klaar nie. ‘n Noodvergadering van die Namibiese Rots- en Strandhengelunie word vanaand op Swakopmund gehou.

Die voorsitter, mnr. Johan Agenbag, het gister aan Republikein gesê aanduidinge is dat al 15 die klubs van die NRSAA verteenwoordig gaan wees. Namens hengel het hy gesê daar word steeds daarna gestreef om op ordelike en verantwoordelike wyse met die ministerie te onderhandel.

REGSMENINGS INGEWIN

In die kennisgewing van die vergadering word ook gemeld dat regsmening reeds oor die ganse debakel ingewin word.

“Daar is geen manier waarop van ‘n hengelaar verwag kan word om ‘n hengellisensie van N$18 000 per jaar uit te neem nie,” het hy gesê.

Nog ‘n bestuurslid van die hengelunie het ondersoek na die prys van hengelpermitte in ander lande ingestel en vasgestel dat Namibië se N$1 500 per maand nou die duurste in die wêreld is, onder meer duurder as in Amerika en Australië.

Die elektroniese media word reeds in die veldtog aangewend. In ’n ope uitnodiging word almal wat ‘n belang in hengel, toerisme en die handel het, aangemoedig om briewe aan [email protected] te stuur.

In nog ‘n veldtog word verset gestook onder die opskrif "Hands off angling".

Die Hentiesfees is beveilig met ‘n aankondiging dat ‘n heffing van N$50 per dag per hengelaar ingestel word nadat die afkondiging van permitgelde van N$14 per maand nou ‘n heffing van N$1 500 per maand gaan dra.

Die daggeld van N$50 per hengelaar is nuut langs die Namibiese kus waar maand- en jaarpermitte van N$14 en N$168 onderskeidelik gegeld het.

Me. Daleen Agenbag, voorsitter van Hentiesbaai se Toerismevereniging as aanbieders van die Hentiesfees, het aan Republikein gesê ‘n heffing van N$1 500 het na ‘n doodsklok geklink met juis hengel wat een van die ankertoue van die fees is.

Teen N$50 per hengelaar vir 26 Augustus as die Hentiesfees se hengeldag kan saamgeleef word.

Sy het selfs geskimp dat dit moontlik gedeeltelik met die prys van ‘n hengelkaartjie versoen kan word.

Kommer bestaan nog in die geledere van die Namibiese Hengelunie oor twee groot byeenkomste, die korporatiewe hengelkompetisie teen die einde van Oktober en die toetsreeks teen Suid-Afrika in Desember. Die Bonanza op 26 Desember met Hentiesbaai as basis word deur ‘n individuele klub aangebied en kan ook in die gedrang kom.

Tot 300 hengelaars is elke jaar by die korporatiewe hengelkompetisie betrokke wat oor twee dae strek. Die nuwe daggelde sal die gesamentlike deelnemersheffings op N$30 000 vir die twee dae te staan bring.

Hoewel nog op amptelike reaksie van die Hengelunie gewag word, is dit bekend dat dié sportkode anders as sokker en rugby misken word.

Soos in die geval van rugby, sokker en ander kodes moet toetshengelaars ook oefen vir groot byeenkomste. Van ‘n rugby- of sokkerspeler word nie verwag om N$50 vir elke oefendag te betaal nie.

SA SPANNE OORWEEG VERSKUIWING

Die Suid-Afrikaanse spanne wat in Desember op Namibiese bodem aan die toetsreeks gaan deelneem, sonder ook gereeld ‘n paar dae voor die kragmeting af om kennis van die strydperk en die hengeltoestande en -metodes op te doen. Vir elke hengelaar sal dit N$50 per dag kos om slaggereed vir die toetsterrein te wees.

Hoewel die hengelunie die kaarte steeds naby die bors speel, is dit bekend dat veral die Suid-Afrikaners ‘n verskuiwing van die toetsterrein na hul strande oorweeg.

Op die gebied van toerisme word die ministeriële opklaring gesien as “dieselfde ou storie, maar net in ander woorde”. Kommer heers spesifiek oor die oorde Jakkalsputz, Myl 72, Myl 108, St. Nowhere, Torrabaai en Terracebaai in die Desemberseisoen.

Dit is plekke wat in die groot seisoen deur kampeerders in tydperke van ‘n maand of selfs langer besoek word. Een woordvoerder het gevra wat doen jy by die genoemde oorde as jy nie elke dag vis gaan vang nie?

“Dan hoort jy nie daar nie. En nou kos dit N$1 500 per man per maand. Hond se annerding, man!”

Hentiesbaai is die sakesentrum wat die oorde bedien. Oorkoepelend was die ministeriële opheldering van nie veel meer as ‘n rusplek langs die pad nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.88 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.22 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.70/OZ DOWN -0.0016 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.78% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.96/BBP DOWN -0.0042 | Platinum US$ 902.51/OZ DOWN -0.0081 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.88 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.22 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.22 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.70/OZ DOWN -0.0016 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.78% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 87.96/BBP DOWN -0.0042 | Platinum US$ 902.51/OZ DOWN -0.0081