Ministerie wag vir afleweringsdatum vir AstraZeneca
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, sê sy ministerie wag op die datum van aflewering vir 75 000 dosisse AstraZeneca. Volgens hom word 9 714 van 333 000 dosisse Johnson & Johnson op 23 Augustus in die land verwag.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie