Minder dwelmvondste in Julie

16 August 2019 | Misdaad
Tanja Bause



Die Namibiese polisie het in Julie 118 verdagtes weens die besit van dwelms in hegtenis geneem en op dwelms ter waarde van N$531 320 beslag gelê.

Dit is een verdagte meer en N$773 620 minder as verlede maand. Die verdagtes sluit 106 Namibiërs, drie Angolese, ses Kongolese, een Suid-Afrikaner en een Tanzaniër in.

Volgens die hoofwoordvoerder van die Namibiese polisie, ­adjunkkommissaris Edwin Kanguatjivi, is onder meer op 33,16 ­kilogram dagga ter waarde van N$331 600, 404 gram ­daggaplante (N$4 040), 214 Mandrax-­tablette ($25 680), 102 gram kokaïen (N$51 000) en 140 eenhede crack-­kokaïen (N$14 000) beslag gelê.

Soortgelyk

 

8 beeste, 5 elande en 5 buffels vir Heldedag...

2 ure gelede | Gebeure

Otjiwarongo skud sy vere reg vir die viering van Heldedag Maandag en om die verwagte 10 000 besoekers te voed, word agt beeste, vyf elande...

Polisie skiet 'ietermagôsmokkelaar' in die voet

2 ure gelede | Misdaad

'n Man (34) wat 'n lewende ietermagô op Omaruru wou smokkel, lê nou in die hospitaal. Volgens adj.komm. Erastus Iikuyu, koördineerder van misdaadondersoeke in die...

Drama met bultrugwalvis

14 ure gelede | In beeld

Pogings om ’n volwasse bultrugwalvis wat by Onafhanklikheidstrand by Walvisbaai gestrand het, terug in die see te stoot, was onsuksesvol. Volgens me. Dorothy Fourie van...

Imalwa sê oor GIPF-appel

14 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – Die oudvakbondleier en hedendaagse politikus mnr. Evilastus Kaaronda sê hulle oorweeg steeds regstappe teen die aanklaer-generaal, me. Martha Imwalwa, oor die regering...

Mynbestuurder oor oortyd gedreig

14 ure gelede | Misdaad

face="Verdana" >Otis Finck op Swakopmund - ’n Bestuurder van Swakop Uranium, wat die Husab-myn besit, se lewe is weens ‘n oortydbetalingkwessie in gevaar.Mnr. Timo Ipangwela,...

Namibië en Rwanda verstewig bande

14 ure gelede | Ministeries

Pres. Hage Geingob het die hoop uitgespreek dat die Rwandese president, mnr. Paul Kagame, se staatsbesoek aan Namibië vandeesweek stukrag aan die verstewiging van die...

Weer vir 22 Augustus 2019

14 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Ooswindtoestande sal dié week tot in die naweek oor die kusgebiede heers. BINNELAND: Sonnig en baie warm. Winderige toestande sal voortduur. KUS: Sonnig en...

Reënbooghare vir siek kinders

14 ure gelede | Gebeure

Tanja Bause - ’n Twaalfjarige van die hoofstad met ’n groot hart het groot planne om geld vir liefdadigheid in te samel. Lelita Esterhuizen (12)...

Twee keer lewenslank vir vrouemoordenaar

14 ure gelede | Howe

Die man wat in Januarie 2016 twee vroue vermoor en hul liggame op die stortingsterrein wes van die westelike verbypad in die hoofstad verbrand het,...