Miljardêr vir bykans N$1,3 miljard gedagvaar
Benewens ’n moordsaak in Namibië, moet die Britse miljardêr van Kamanjab hom ook in Engeland teen ’n groot siviele eis verweer.
Ronelle Rademeyer - Terwyl die Britse miljardêr, mnr. Harvey Eric Boulter (51), op ’n beslissing van die Namibiese aanklaer-generaal wag oor sy vervolging op moord- en ander kla
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie