Mieliedriehoek: Sopnat toestande vertraag plantery

Die Namibiese Akkerbouraad (NAB) sê gewasverbouiing het tydens die tweede kwartaal van 2020 met ‘n enorme 296,7% gegroei.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Terwyl boere in die sentraal- noordelike streke nog nie gewasse kon plant nie omdat dit nog te min gereën het, bedreig té nat toestande mielieplantery in die ...