Middellandse see eis nog lewens
’n Ongeïdentifiseerde vrou wag by haar huis in Mogadisjoevir inligting oor ’n familielid wat in die Middellandse see vermis word, ná ’n onlangse skeepsramp iewers tussen Libië en Italië. Duisende vlugtelinge uit oorloggeteisterde lande in Afrika het reeds verdrink in hul pogings om Europa te bereik. Foto Nampa/Reuters
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie