Mexiko soek man wat op VSA-diplomaat skiet

09 January 2017 | Internasionaal
Mexikaanse owerhede was gister op soek na 'n gewapende man wat as 'n verpleegster vermom was toe hy Saterdag op 'n Amerikaanse konsulêre amptenaar in die stad Guadalajara geskiet het.

Die Amerikaanse konsulaat in Guadalajara het 'n video op Facebook geplaas wat die aanvaller wys waar hy in blou drag geklee met 'n pruik op buite die parkeer­area van 'n winkelsentrum wag. Op die video kan gesien word hoe hy die vuurwapen op die amptenaar se voertuig rig en afvuur, voordat hy op die vlug slaan.

Oomblikke voor die skietery kan die amptenaar gesien word waar hy vir sy parkeerkaartjie by 'n outomatiese betaalpunt betaal. Verskeie video's van verskillende kameras wys ook hoe die aanvaller hom agtervolg.

“Volgens die vier video's was dit 'n regstreekse­ aanval,” het die staatsaanklaer­ van die Jalisco-streek, Eduard ­Almaguer Ramirez, gesê.

– Nampa/AFP

Soortgelyk

 

Bejaarde erg getraumati­seer

25 minute gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht'n Bejaarde inwoner van Windhoek wat van 'n rolstoel gebruik maak, het vandeesweek vir ure in haar ontlasting in 'n hospitaalgang vir 'n prosedure...

Rooies Mostert in eiendomsgeskil

25 minute gelede | Misdaad

Denver Kisting – Mnr. Walter (Rooies) Mostert, ’n oudlanddros, staar strafregtelike klagte in die gesig weens ’n eiendomstransaksie wat skeefgeloop het.Luidens dokumente in Republikein se...

Weer vir 19 April

25 minute gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die //Kharasstreek, maar baie warm in die Noorde. Elders sal dit mooiweer en baie warm wees. KUS:...

Inbrekers steel derduisende by SKW

25 minute gelede | Misdaad

Denver Kisting – Teen gistermiddag was daar nog geen sent teruggevind van die N$220 000 kontant wat die naweek by die Sport Klub Windhoek (SKW)...

Piramideskema: Trio skuldig op 512 klagte

25 minute gelede | Howe

Ronelle RademeyerDie bedrog-trio van Oranjemund wat van 2004 tot 2006 'n piramideskema bedryf het waarin beleggers sowat N$11,5 miljoen verloor het, se doppie is geklink.Regter...

Oranjemund maak spiere vir toerisme

25 minute gelede | Gebeure

Môre (Vrydag) bied Namibië se nuutste dorp, Oranjemund, ‘n toerismemark aan.Die geleentheid vier ook die dorp se nominering as ‘n finalis in Namibia Media Holdings...

Skole, koshuise in 'toestand van verval'

25 minute gelede | Ministeries

Henriette LamprechtSowat 85% van openbare onderwysgeriewe in Namibië is in 'n toestand van verval, terwyl die ontwikkeling en rehabilitasie daarvan teen 'n slakkepas beweeg. Die...

PDM lê Sona-eier

25 minute gelede | Regering

Denver Kisting Mnr. McHenry Venaani, leier van die amptelike ­opposisie, beweer president Hage Geingob en sy binnekring woon in 'n ander land as die...

Spensdeure klap oop oor kaas en kontreikos

25 minute gelede | Gebeure

Des Erasmus - Die bystand van deskundiges uit Suid-Afrika is ingeroep in die eerste stappe wat gedoen word om Namibië se kaasmakersbedryf te standaardiseer en...