Mej. Supranasionaal se nuwe wiele

10 September 2021 | Motors
Chanique (Chani) Rabe wat as 2021 se Mej. Supranasionaal gekroon is, het vandeesweek 'n voertuig van Pupkewitz BMW ontvang waarmee sy vir die res van die jaar kan rondry om haar pligte wat met dié nuwe titel gepaard gaan, uit te voer. Hier is sy saam met (van links) mnre. Anton Westraadt, waarnemende besturende direkteur van die Pupkewitz-motorafdeling, Willem Fourie, die nasionale direkteur van Mej. Supranasionaal Namibië, en Armand Barnard, handelshoof van Pupkewitz BMW. Pupkewitz BMW deel reeds sedert haar kroning as Mej. Supranasionaal Namibië in 2020 in Rabe se reis. Foto's Mariselle Stofberg

Soortgelyk

 

Oorvol Oranje sorg vir skade

15 ure gelede | Omgewing

Toerismebestemmings geleë op die oewers van die Oranjerivier in die Suide van die land, is aan die ontvangkant van die oorvloei van water. Monique Adams...

21 sterftes, 373 nuwe gevalle

15 ure gelede | Gesondheid

Covid-19-sterftes styg met 21 tot 3 804. Geen van die gevalle was ingeënt nie. Gister is 373 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 13,4%....

Landless People's Movement onttrek twee raadslede van Keetmanshoop-munisipaliteit

18 ure gelede | Regering

Twee raadslede van die Keetmanshoop-munisipaliteit wat die Landless People's Movement verteenwoordig het, is met onmiddellike effek verwyder en hul verteenwoordiging opgehef. Sydney Skakana en Willie...

Drie van Okahandja se bestuurskomitee vas vir korrupsie

19 ure gelede | Misdaad

Die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) het drie lede van die bestuurskomitee van die munisipaliteit op Okahandja vir korrupsie vasgetrek. Die drie, Gideon Uwu-Khaeb (voormalige voorsitter),...

Graad 11- en 12-uitslae middel Februarie verwag

21 ure gelede | Gesondheid

Die uitslae van voltydse kandidate vir die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) en Gevorderde Vlak (AS) sal in middel-Februarie vrygestel word. Volgens 'n...

Boggelrug rus teen die rotse

1 dag gelede | Omgewing

'n Boggelrugwalvis het gister laatmiddag by Langstrand Uitbreiding 1 tussen Swakopmund en Walvisbaai uitgespoel. Volgens 'n inwoner het die dooie walvis met laegety teen 'n...

Geen toetse vir ingeëntes

1 dag gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Namibië het gister ’n reusetree gegee om in pas te kom met die nuwe wêreldneiging waar reise deur inentingstatus eerder as ’n...

Families getraumatiseer ná verkeerde liggaam begrawe word

1 dag gelede | Mense

Adam Hartman op Swakopmund – Twee families in rou is verder getraumatiseer nadat hul geliefdes se liggame per ongeluk omgeruil is – klaarblyklik by die...

Risikoskaal vir boere swaar gelaai

1 dag gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Skerp stygings in insetkoste, ’n “ontploffing” in veediefstalle en onsekerheid oor of die reënval vanjaar voldoende sal wees vir goeie weiding, is...