Mej. Namibië: Net een week oor!
Meisies tussen 19 en 26 jaar oud wat aan die Mej. Namibië-kompetisie wil deelneem, het nog tot Maandag 14 Mei om 12:00 om in te skryf. Die 26-jarige Emily Kandanga (foto) is een van die inskrywers. Inskrywingsvorms verskyn gereeld in Republikein, of kontak 081 128 3388 vir meer inligting.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie