Meer vroue as mans MIV-positief

01 August 2018 | Gesondheid
Meer as 12% van alle Namibiërs in die ouderdomsgroepe 15 tot 64 jaar is MIV-positief. Dit is ’n afname van die 2013 Demografiese en Gesondheidsopname (DHIS) toe dit 14% vir die ouderdomsgroep 15 – 49 jaar en 16,4% vir die ouderdomme 50 tot 64 jaar was.
Volgens die Namibiese Bevolkingsgebaseerde MIV-impakstudie (Namphia) was die voorkoms van die siekte onder vroue ook beduidend hoër teenoor dié van mans en onderskeidelik 15,7% teenoor 9,3%. Die statistieke is vanmiddag amptelik deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, vrygestel.

Soortgelyk

 

Stad wil skole se water en krag sny

10 ure gelede | Onderwys

Hoofredaksie 'n Beampte van die Windhoekse munisipaliteit het gisteroggend by een van Windhoek se spogstaatskole opgedaag met die opdrag om die water- en kragtoevoer summier...

Telecom: Klankopname oor skorsings lek uit

10 ure gelede | Plaaslik

Ronelle Rademeyer - Die waarnemende voorsitter van Telecom Namibia, me. Irene Simeon-Kurtz, het volgens ’n klankopname vóór die skorsing van twee van die drie senior...

EFN kap weekblad oor foto van lyk

10 ure gelede | Plaaslik

Die Redakteursforum van Namibië (EFN) het sy ontsteltenis uitgespreek oor die weekblad Informanté wat ’n gru-foto van wyle mnr. Ivan Pitt op Facebook geplaas het.Op...

Weer vir 7 November 2018

10 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm in die verre noordelike streke met enkele donderbuie in die Zambezistreek. Elders sal dit sonnig...

126 vas in ‘mooiste maand’ vir miljoene se dwelms

10 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Wat volgens die digter C. Louis Leipoldt die mooiste, mooiste maand moes wees, was vir die Namibiese polisie se dwelmeenheid ’n monstermaand.Dié...

Kersjolyt vir Megameno

10 ure gelede | Gebeure

Die organisasie Hugs 4 Christ (H4C) het hul Kersfees-skoenboks en -partytjieprojek, Gifts 4 Kidz, van stapel gestuur. Hulle beoog om op 10 Desember vir die...

Nóg ’n kind in verkragting-nagmerrie

10 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Terwyl die amptelike opposisie se vroueliga hul kommer oor ligte strawwe vir verkragters uitgespreek het, het die polisie bekend gemaak die afgelope...

Onderrig van gestremdes kort visie

10 ure gelede | Ministeries

Volgende week sal ’n amptenaar van die ministerie van onderwys, kuns en kultuur die geleentheid hê om ’n opvoedkundige toer na Duitsland te onderneem.Dít danksy...

Rundu: Jeugliga vra voorafbetaalde watermeters

10 ure gelede | Politiek

Die Swapo-jeugliga (SPYL) in die Kavango-Oosstreek stel voor voorafbetaalde watermeters word op Rundu aangebring, wat volgens hulle die Rundu-dorpsraad in staat sal stel om geld...