Meer jonger kiesers verwag
Die ECN sal na raming nog 300 000 kiesers vir die komende verkiesings laat registreer, waarvan die meeste na verwagting jonger Namibiërs is.
Augetto Graig - Jonger burgers kan die meerderheid kiesers in vanjaar se verkiesings wees, mits die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) 90% van sy doel bereik om 300 000 aanvul
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie