Meer as 1 500 skoolmeisies jaarliks swanger
’n Omvattende program by skole fokus op vroeë en onbeplande swangerskappe.
Henriette Lamprecht – Meer as 1 500 skoolgaande meisies raak jaarliks in Namibië swanger. Volgens die Onderwysbestuur-inligtingstelsel (Emis) moes 1 982 meisies in 2018 die skoo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie