Mediesefondsbedryf by kruispad
‘n Plaaslike kenner van die mediesefondsbedryf en die voormalige waarnemende uitvoerende hoof van die Vereniging vir Namibiese Mediese Fondse (Namaf), mnr. Callie Schafer, sê hervorming van die land se gesondheidsorg moes lankal gebeur het.
Schafer was die hoofspreker tydens vanoggend se Business7-ontbytsessie wat deur belangehebbers en rolspelers in die mediesefondsbedryf bygewoon is. Business7 is Namibia Media Holdings (NMH) se tweeweeklikse finansiële en ekonomiese byvoegsel in Republikein, Namibian Sun en Allgemeine Zeitung.
Die bedryf moet verskeie uitdagings die hoof bied, sê Schafer. Dit sluit die tekort aan doeltreffende kosteverlagingstrategieë in.
Lees meer oor sy praatjie môre in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie