Medalje vir Maike
Medalje vir Maike

Medalje vir Maike

Maike Diekmann (regs) se veldtog om die eerste Namibiese roeier te word wat vir die Olimpiese Spele kwalifiseer, het 'n sielkundige hupstoot gekry toe sy die afgelope week sterk by 'n internasionale regatta in Italië presteer het. Diekmann het by die Lago Di Piediluco-meer in haar spesialis-item oor 2000 meter 'n bronsmedalje ná Oekraïne en Serwië ingepalm. Die 24-jarige roeier van Tukkies het in die week vooraf 'n oefenkamp van die wêreldbeheerliggaam FISA in Italië bygewoon. Op die laaste naweek in April wil Diekmann ook 'n sterk vertoning by die SA kampioenskap lewer, wat op die Roodeplaatdam gehou word waar sy elke oggend oefen. Foto Facebook

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!