May wys nuwe EU ambassadeur aan

06 January 2017 | Internasionaal
Brittanje het Woensdag aangekondig dat dit ‘n “sterk onderhandelaar” gekies het om sy ambassadeur na die Europese Unie, wat onverwags bedank het en Brexit-planne tot in die fondament geskud het, te vervang.

Downing Street het aangekondig dat sir Tim Barrow, ‘n voormalige ambassadeur na Moskou, wat voorheen in Brussel diens gedoen het, by sir Ivan Rogers oorneem.

Rogers, het in sy bedanking Dinsdag “swak-gefundeerde argumente en deurmekaar denke” oor Brexit gekritiseer. Nampa/AFP

Soortgelyk

 

Weer vir 23 April 2018

23rd of April 00:00 | Weer

WEERWAAK: Koue toestande word môre in die Suide verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Suide en...

Namibië wil malaria uitwis

23rd of April 00:00 | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Die Namibiese regering bly daartoe verbind om nasionale hulpbronne te vergroot om malaria in die land uit te wis. In dié verband...

Prins William kom eersdaags kuier

23rd of April 00:00 | Regering

Pres. Hage Geingob het Donder­dag saam met 45 ander staats­hoofde die amptelike opening van die Statebondsberaad as gas van koningin Elizabeth by Buckingham-paleis in Londen...

Trustco lê klag teen prokureurs

23rd of April 00:00 | Misdaad

Augetto Graig - Trustco Insurance het verlede Dinsdag 'n klag van bedrog, alternatiewelik diefstal onder valse voorwendsels, teen die regsfirma Kruger Van Vuuren & Co...

Renosterhelde beloon

23rd of April 00:00 | Omgewing

Francoise Steynberg - Vier plaaswerkers het 'n beloning van N$10 000 elk van Namibian Breweries Limited (NBL) en Help our Rhino Now Namibia (HoRN.nam) ontvang...

Shifeta sê oor private grond in Etosha

23rd of April 00:00 | Ministeries

Estelle de Bruyn - Die huidige eienaar van die private grond in die Etosha Nasionale Park, mnr. Gerd Schoneke, het dié grond van sy pa...

Geluk 'U majesteit mammie' met jou verjaarsdag

23rd of April 00:00 | Internasionaal

Koningin Elizabeth II se 92ste verjaardag het Saterdag op 'n musikale noot begin toe die orkes buite haar wooneenheid in die Windsor-kasteel “Happy Birth­day” vir...

N-Korea 'klaar met kerntoetse'; 'goeie nuus' vir VSA

23rd of April 00:00 | Internasionaal

“Dit is baie goeie nuus,’ het pres. Donald Trump van Amerika getwiet in reaksie op Noord-Korea se aankondiging dat hy onmiddellik sy kern- en missieltoetse...

'Toe maak VSA soos ons vir hulle gesê het'...

23rd of April 00:00 | Internasionaal

Rusland het Amerika en sy bondgenote presies gesê waar hulle nie in die bomaanval op Siriese opslagplekke vir chemiese wapens mag bomme gooi nie –...