Matrieks in Junie terug op die skoolbanke
Graad 11- en 12-leerlinge keer 3 Junie tydens weer terug skool toe. Die inligting is vervat in ‘n verklaring deur die ministerie van onderwys, kuns en kultuur wat sê die skooljaar eindig vanjaar op 18 Desember ongeag wanneer ‘n betrokke graad weer na die skoolbanke terug gekeer het.
Die terugkeer van leerlinge is soos volg:
Fase 1: Graad 11 en 12-leerlinge = 3 Junie
Fase 2: Pre-primêre tot graad 3-leerlinge = 22 Junie
Fase 3: Graad 7 en graad 9-leerlinge = 6 Julie
Fase 4: Graad 4, 5, 6, 8 en 10-leerlinge = 20 Julie
Onderwysers het vanaf 22 - 29 Mei 'n termynbreek en begin weer op 1 Junie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie