Matengu Unam se nuwe vise-kanselier
Assosiaat-professor Kenneth Matengu (40) is met ingang 1 Augustus die Universiteit van Namibië (Unam) se nuwe vise-kanselier. Matengu is tans die pro-vise-kanselier vir navorsing, vernuwing en ontwikkeling by Unam. Hy is ’n 'n vooraanstaande navorser met globale interverwantskappe en 'n wye ervaring van leierskap in die akademie. Matengu het in 1996 as student by Unam aangesluit en sal as vise-kanselier as die universiteit se hoof- akademiese en administratiewe beampte dien.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie