Maranatha Singers sing tradisionele treffers
Wanneer die Maranatha Singers Sondag om 16:00 by die VGK-gemeente in Khomasdal hul liefdadigheidskonsert hou, sal hulle die gehoor op bekende tradisionele treffers trakteer.
Dié koor gaan binnekort in Parys, Frankryk, saam met sowat 2 000 ander koorlede 'n uitvoering van Händel se Messias gee. Hulle sal egter ander liedere in Windhoek sing. Die uitvoering van Sondag is 'n afskeidskonsert met ou treffers en die geld sal aan die Namibië Christelike Vrouehulpdiens vir die versorging van bejaardes gegee word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie