Maatskaplike impak van droogte gemeet
Duitse navorsers het 'n metode ontwikkel om die droogte se impak op die Cuvelai-gebied te bepaal.
Elvira Hattingh - Droogtetoestande in Namibië en Angola is deur die navorsers van die Instituut vir Sosio-Ekologiese Navorsing (ISOE) gebruik om 'n nuwe instrument te ontwikkel wa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie