Maak Namibië skoon!
Die Recycle Namibia Forum (RNF) en sy lede het 'n aantal sulke veldtogte ondersteun, nie net met geborgde items nie, maar ook om die organiseerders in te lig oor hoe om 'n suksesvolle opruimingsveldtog te beplan en te organiseer.
Octavia TsibesVermindering, hergebruik en herwinning word deur die Recycle Namibia Forum en sy lede aangemoedig. Volgens die RNF-koördineerder, me. Anita Witt, sluit al die opruim
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie