Lyk in hospitaal se riooldam gevind

05 July 2019 | Misdaad
Die liggaam van ‘n 36-jarige pasiënt wat in die Nyangana-distrikhospitaal opgeneem is, is Donderdag in die hospitaal se riooldam gevind. Die oorledene is as Mutuva Alberth Shimbambi, ‘n inwoner van die Makandu-nedersetting in die Ndonga-Linea-kiesafdeling identifiseer. Hy was as veiligheidswag by die Kapupayidi-kliniek werksaam. Volgens die Namibiese polisie se koördineerder van misdaadondersoeke in die Kavango-Oosstreek, adj. komm. Bonifasius Kanyetu is Shimbambi Maandag as pasiënt in die hospitaal opgeneem. Die vermoede is dat hy die hospitaal verlaat het en sy liggaam is omstreeks 08:00 Donderdag in die riooldam gevind. - Nampa

Soortgelyk

 

Weduwee en haar eks lank tronk toe vir moord...

6 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Rachel Rittman (48) en haar 35-jarige eks, Ryno du Preez, is vanoggend onderskeidelik lewenslange tronkstraf en 30 jaar opgelê vir die moord...

Spuite, pille nie by klinieke

17 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht – Tekorte aan voorbehoedmiddels wat voorbehoedpille en –inspuitings insluit, word tans by openbare gesondheidsgeriewe in die land ondervind.Die direkteur van die ministerie van...

Sakkepakke op Lüderitz

17 ure gelede | In beeld

Tanja Bause - Die eerste trein in meer as 20 jaar het Lüderitz in Augustus vanjaar binnegery. Die trein, wat uit twee lokomotiewe en 20...

Gróót oë op Jan Taks

17 ure gelede | Ministeries

Jo-Maré DuddyVerbruikers wat voortaan BTW van 15% op suiker sal moet betaal, is een van die rits belastingaankondigings wat in vanmiddag se halfjaar-begrotingshersiening verwag word.Kenners...

Drie dae, sewe kinders glo verkrag

17 ure gelede | Misdaad

Sewe minderjarige meisies, waarvan die jongste vier en die oudste 15 jaar oud is, het na bewering binne ’n kwessie van drie dae die jongste...

Pushing the boundaries

17 ure gelede | Skole

Ester Kamati “I enjoy coming up with ideas, often random, often impractical, but occasionally valuable,” says young businesswoman of the year Hilja Eelu. Eelu is...

Children need to move

17 ure gelede | Onderwys

Children spend the majority of their day sedentary, behind desks or in front of a screen.The power of movement has been stolen from these children....

Weer vir 22 Oktober

17 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Noordooste, andersins sonnig en baie tot bloedig warm. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur. KUS: Gedeeltelik...

Elke refleks ’n spesifieke doel

17 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht - Primitiewe refleksbewegings wat baba vanaf bevrugting en dwarsdeur hul eerste lewensjaar uitvoer, bedraad die brein en versterk die liggaam.Vir elke refleks is...