Lutombi lei RA vir tweede termyn
Mnr. Conrad Lutombi is vir 'n tweede termyn van vyf jaar as hoof uitvoerende amptenaar van die Paaieowerheid (RA) aangestel.
Dié aankondiging is pas deur hierdie staatsonderneming se raad gemaak.
Volgens mnr. Brian Katjaerua, die voorsitter, is Lutombi 'n korporatiewe leier met goeie akademiese kwalifikasies en geloofsbriewe.
Sy tweede termyn tree op 1 Oktober in werking.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie