Luiperd se grudood skok
Die ministerie van die omgewing en toerisme sê probleemdiere word doodgemaak sonder om die ministerie daarvan in kennis te stel.
Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme het die onwettige jag van 'n luiperd veroordeel waartydens honde en 'n byl gebruik is.“Die ministerie veroordeel
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie