Lugpatrollies vir renosters duur voort
'n Vliegtuig en twee helikopters word ingespan om swartrenosters in die Noordweste te beskerm.
Wilderness Safaris Namibia sal met hul lugpatrollies met 'n vliegtuig en twee helikopters voortgaan om swartrenosters in die Noordweste te beskerm. Wilderness Safaris se vennootska
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie