Lughawetender van miljarde dollar gekanselleer
Namibië se hoogste hof het die plan vir die uitbreiding van die land se hooflughawe laat skipbreuk ly met die tersydestelling van ’n kontrak wat die projek aan ’n Chinese maatskappy toegeken het.
Jacqueline Louw – Drie regters van die Windhoek-hooggeregshof het Dinsdag beslis die kontrak van miljarde dollar vir die opgradering van die Internasionale Lughawe Hosea Kutako w
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie