Lugdienste: Moody's verwag laer bedryfsmarges
Moody's Investor Service verwag die internasionale lugdiensbedryf se bedryfsmarges sal oor die volgende twee jaar stelselmatig krimp.
Moody's handhaaf 'n stabiele vooruitsig vir die lugvaartbedryf danksy die steeds sterk bedryfsmarges as dit vergelyk word met historiese vlakke.Brandstofkoste en die mate waarin ka
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie