LPM looi ook vir Nujoma, regering
LPM looi ook vir Nujoma, regering

LPM looi ook vir Nujoma, regering

Die beweging sê Swapo het uitverkoop en was nooit van plan om verdryfde gemeenskappe op hul grond te hervestig nie.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - Die Landless People’s Movement (LPM) sê die minister van grondhervorming, mnr. Utoni Nujoma, moet vrywilliglik sy pos verlaat of moet afgedank word oor uitlatings wat hy verlede weekop die Suid-Afrikaanse televisiekanaal eNCA oor Namibië se grondhervormingsbeleid gemaak het.

Die beweging voeg hiermee sy stem by soortgelyke uitsprake deur die Regstellende Herposisioneringsbeweging (AR).

Die LPM beplan om van volgende jaar grond onwettig te beset, veral dié van afwesige buitelandse eienaars, sowel as staatsgrond, insluitend die Etosha Nasionale Park, die Waterberg en dorpsgronde. Dit sê hierdie is ‘n politieke aksie om gelyke grondverdeling teweeg te bring.

Die LPM sê Nujoma moet die nasie om verskoning vra selfs al glo hy nie hy het onregmatig opgetree nie.

“Wie sal die seun van Sam (stigterspresident Nujoma) aanvat? Niemand nie,” het die LPM gister by 'n nuuskonferensie gesê. Volgens die beweging is dit nou Namibiërs se taak om die Swapo-regering in die 2019-verkiesing uit te stem.

“Ek dink Utoni was baie opreg,” het mnr. Bernadus Swartbooi sarkasties gesê. “Ek wil hom bedank vir die eerlikheid waarmee hy sy standpunte uitgedruk het, want hy het baie ryk mense hervestig.”

Volgens Swartbooi het Nujoma bloot die kabinet se sentimente herhaal. “Hierdie tipe bespreking word as normaal in die kabinet beskou; oor sekere dinge wat nie aan sekere groeperinge van Namibiërs gegee moet word nie.”

Die LPM voer aan Swapo-leiers “beledig en teister” Namibiërs toenemend sonder dat enige stappe teen hulle geneem word.

‘UITVERKOOP’

Nujoma het die beleid van gewillig koper en verkoper in die TV-program as 'n kompromie bestempel weens druk deur die Westerse Kontakgroep.

In die program het hy gesê: “Natuurlik, hulle wou (hul belange) beskerm en ons as vryheidsvegters was ook moeg om in die bos te bly. Dit is beter om van binne te veg as van buite. Dit is die strategie wat ons aanvaar het; kom ons gaan huis toe en kom ons onderhandel en sien wat ons in die proses kan doen.”

Die LPM sê Nujoma het hierdeur die waarheid onthul dat Namibië se bevryding nie 'n revolusie was nie, maar dat Swapo uitgeput was en deur die Weste vertel is wat om te doen. Dit het tot die plundering van Namibiërs se grond en lewensbestaan gelei.

Danksy dit alles is die private eiendomsreg van wit Namibiërs volgens die LPM gewaarborg, terwyl die Swapo-kader van regeringsposte verseker is. "Maar hulle het geweet hulle sal nooit die eiendom en die grond van die verdryfde gemeenskappe sal teruggee nie.

"Hulle gee nie om nie: hulle het nou werksgeleenthede gekry. Hulle het uitverkoop en bly die poortwagters van waartoe hulle ingestem het. Hulle kan nie langer vertrou word om hierdie nasie te lei nie,” het Swartbooi gesê.

GRONDKONFERENSIE

Volgens die LPM sal die nasionale grondkonferensie net ‘n politieke verkiesingspel vir Swapo wees.

Die beweging sê die ministerie van grondhervorming beskik nie oor die nodige vaardighede nie, kan nie sy pligte uitvoer nie en word deur die “Omusati-faksie” gelei.

Angola moet volgens die LPM na die konferensie uitgenooi word om 'n oplossing vir die Rooilyn-kwessie te vind. Armes moet volgens die beweging ook gratis grond in stedelike gebied ontvang.

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.45 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.22 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 381.16/OZ UP +0.05% | Copper US$ 4.46/lb UP +1.10% | Zinc US$ 2 861.10/T UP 1.39% | Brent Crude Oil US$ 86.81/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 931.72/OZ DOWN -0.0048 Sport results: European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.85 | EUR to NAD 20.45 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.21 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.98 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.22 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 381.16/OZ UP +0.05% | Copper US$ 4.46/lb UP +1.10% | Zinc US$ 2 861.10/T UP 1.39% | Brent Crude Oil US$ 86.81/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 931.72/OZ DOWN -0.0048